Baie geluk aan Juanita van Tonder, van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, wat verkies is tot die o/16 SA Skole Netbalspan!

Hierdie is ‘n baie groot prestasie en Framesby is baie trots op jou, Juanita!