Hoërskool DF Malherbe van Port Elizabeth, het uitstekende resultate die naweek teen Hoërskool Victoria Park, ook van Port Elizabeth, (weg) se sportspanne gelewer.

Netbal:
0/14 A wen 25-4
0/14 B verloor 3-8
0/16 A wen 25-4
0/16 B wen 19-3
19 B wen 21-5
Baie geluk aan die eerste netbalspan wat 51-8 gewen het.

Rugby:
O/14 wen 22-17
O/15 wen 46-14
O/16 verloor 52-3
2des wen 44-12
1ste wen 22-14

Dogtershokkie:
0/14 verloor 0-3
O/16 verloor 0-1
1stespan speel 2-2 gelykop
Johanette Steyn en Kyla Knoetze het hul 75ste wedstryd vir die eerstespan gespeel!

Seunshokkie:
O/19 verloor 4-0
O/16 verloor 3-1